skip to content

Exclusivity Beyond Compare
Send An Enquiry Right Now





All fields are required.  

What a fantastic "home" away from home!  Congratulations! And, we're very honoured to have been your very first guests.  Thanks for your warm hospitality.  The next time we're in Bloem chasing crooks, we'll definitely  be back "home"!

Devi Sankaree Govender - Carte Blanché, MNET, JHB

 

Dit was heerlik om hier by julle te bly.  Ons kom terug.

Susan Purén - Carte Blanché

 

Thanks for a lovely stay and beautiful warm surroundings - and a stunning garden.  You are going to have many happy guests.

Paul Gaydon, SSP Engineers

 

Ek "travel" ongelooflik baie, nasionaal en internasionaal en ek wil net se dat ek "jul" hotel aan enige iemand "Highly Recommend".  Jul gasvryheid - kos - en slaap - geriewe is 5 ster! Jul staff voel soos my familie - Professioneel en baie baie vriendelik en behulpsaam! Ek sien uit om weer hier tuis te gaan! Dit was `n "Awesome experience"!  Baie baie dankie!

René - Loreal Company

 

Baie dankie vir heerlike verblyf.  Pragtige kamers & heerlike kos met vriendelike diens.  Dit was aangenaam.

Ralph C.

 

Thank you so much for such great hospitality. Your hotel is absolutely beautiful and I will definitely be returning!!!

Shaun

 

Baie mooi & smaaklike kamers, kos is uit die boeke en die mense baie vriendelik.  Julle is special!

Pine

 

What a stunning place!  Hospitality is your middle name.  Thank you.

Walt - Johnson & Johnson